1 Kronieke 12:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al hierdie manne het in slagordes na Hebron gekom met die enkele doel om Dawid koning van Israel te maak. Al die ander Israeliete het saamgestem dat Dawid hulle koning moes wees.

1 Kronieke 12

1 Kronieke 12:30-40