1 Kronieke 12:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het Dawid gehelp om bendes rowers te jag, want hulle was almal dapper en ervare soldate wat aanvoerders in sy leër geword het.

1 Kronieke 12

1 Kronieke 12:14-27