1 Kronieke 12:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle was almal vaardige boogskutters, wat ewe goed met die regter- en linkerhand slingerstene kon gooi en met pyl en boog kon skiet. Hulle was almal familie van Saul uit die stam van Benjamin.

1 Kronieke 12

1 Kronieke 12:1-6