1 Kronieke 12:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie soldate uit Gad was aanvoerders van die leër. Die swakste onder hulle was opgewasse teen 100 soldate, en die sterkste teen 1 000 van hulle.

1 Kronieke 12

1 Kronieke 12:4-18