1 Kronieke 11:41-47 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

41. Urija, die Hetiet; Sabad, seun van Aglai;

42. Adina, seun van Sisa, die Rubeniet, leier van 30 manne saam met hom;

43. Ganan, seun van Maäka; Josafat van Mitna;

44. Ussia van Astarot; Sama en Jeïel, seuns van Gotam van Aroër;

45. Jediael, seun van Simri; Joga, sy broer van Tis;

46. Eliël van Magawi; Jeribai en Josauja, seuns van Elnaäm; Jitma van Moab;

47. Eliël en Obed; Jaäsiël van Soba.

1 Kronieke 11