1 Kronieke 11:29-35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

29. Sibbekai van Gusa; Ilai van Agoag;

30. Marai van Netofa; Geled, seun van Baäna van Netofa;

31. Itai, seun van Ribai, uit Gibea van die stam van Benjamin; Benaja van Piraton;

32. Hiddai, van naby Nagale-Gaäs; Abi-Albon, die Arabatiet;

33. Asmawet van Bagurim; Eljagba van Saälbon.

34. Die seuns van Jasen van Gison; Jonatan, seun van Sage van Harar;

35. Agiam, seun van Sarar van Harar; Elifal, seun van Ur;

1 Kronieke 11