Op ’n ander keer het hy ’n Egiptiese soldaat wat amper twee en ’n half meter lank was en wie se spies so dik soos ’n wewersbalk was, met net ’n stok doodgemaak. Benaja het die spies uit sy hand geruk en hom met sy eie spies doodgesteek.