1 Kronieke 11:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is die leiers van Dawid se magtigste manne. Hulle was getrou aan Dawid en het hom saam met die hele Israel koning gemaak, net soos die Here vir Israel belowe het.

1 Kronieke 11

1 Kronieke 11:5-14