1 Kronieke 10:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het hulle soldate gegaan en die lyke van Saul en sy drie seuns teruggebring na Jabes toe. Hulle het die oorskot onder die eikeboom in Jabes begrawe, en sewe dae lank gevas.

1 Kronieke 10

1 Kronieke 10:6-14