1 Kronieke 1:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die seuns van Midian was Efa, Efer, Ganok, Abida en Eldaä. Hulle almal was seuns van Abraham by sy byvrou Ketura.

1 Kronieke 1

1 Kronieke 1:27-43