1 Kronieke 1:22-29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

22. Obal, Abimael, Skeba,

23. Ofir, Gawila en Jobab. Hulle almal was seuns van Joktan.

24. Dit was die familie wat van Sem afgestam het: Arpaksad, Selag,

25. Heber, Peleg, Reü,

26. Serug, Nahor, Tera

27. en Abram, later bekend as Abraham.

28. Die seuns van Abraham was Isak en Ismael.

29. Die seuns van Ismael was Nebajot, die oudste, Kedar, Adbeël, Mibsam,

1 Kronieke 1