1 Kronieke 1:1-5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die afstammelinge van Adam was Set, Enos,

2. Kenan, Mahalalel, Jered,

3. Henog, Metusalag, Lameg

4. en Noag. Die seuns van Noag was Sem, Gam en Jafet.

5. Die seuns van Jafet was Gomer, Magog, Madai en Jawan, Tubal, Mesek en Tiras.

1 Kronieke 1