1 Korintiërs 9:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Onthou, daar hardloop baie atlete op die baan, maar net een ontvang die prys. Hardloop só dat julle die prys sal ontvang.

1 Korintiërs 9

1 Korintiërs 9:16-27