1 Korintiërs 9:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Net so het die Here opdrag gegee dat hulle wat die Goeie Nuus verkondig, versorg moet word deur dié aan wie hulle die Goeie Nuus verkondig.

1 Korintiërs 9

1 Korintiërs 9:12-20