1 Korintiërs 9:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons het goeie geestelike saad onder julle gesaai. Is dit dan te veel gevra om op ons beurt stoflike versorging van julle te “oes”?

1 Korintiërs 9

1 Korintiërs 9:10-13