1 Korintiërs 7:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En onthou, alhoewel jy ’n slaaf was toe die Here jou geroep het, het jy ’n vrygemaakte van die Here geword; en omgekeerd, as jy vry was toe jy geroep is, het jy ’n slaaf van Christus geword.

1 Korintiërs 7

1 Korintiërs 7:15-28