1 Korintiërs 7:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

(Maar as die ongelowige huweliksmaat daarop aandring om te skei, laat dit dan so wees. In sulke gevalle is die Christenbroer of -suster nie verplig om met die huwelik voort te gaan nie. God wil immers hê dat julle in vrede lewe.)

1 Korintiërs 7

1 Korintiërs 7:13-22