1 Korintiërs 6:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As julle sulke alledaagse geskille het, waarom laat julle buitestanders daaroor uitspraak gee – mense wat nie eers in die gemeente gerespekteer word nie?

1 Korintiërs 6

1 Korintiërs 6:1-9