1 Korintiërs 4:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want in die koninkryk van God gaan dit nie om blote praatjies nie, maar om ’n lewe in die krag van God.

1 Korintiërs 4

1 Korintiërs 4:12-21