1 Korintiërs 4:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons bly vriendelik wanneer ons beskinder word. Ons het die uitvaagsels van die wêreld geword, almal se sondebokke. En so is dit nog steeds.

1 Korintiërs 4

1 Korintiërs 4:3-18