1 Korintiërs 4:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit beteken dat julle ons moet beskou as blote diensknegte van Christus. Ja, as mense wat God se diepsinnige planne moet help bestuur.

1 Korintiërs 4

1 Korintiërs 4:1-8