Want die wysheid van hierdie wêreld is by God dwaasheid. Soos die Skrif dit stel:“God vang die slimmes met hulle eie slinkse planne.”