1 Korintiërs 2:15-16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

15. Ons in wie die Gees is, verstaan al hierdie dinge, maar ander kan ons glad nie verstaan nie.

16. Hoe kan hulle ook? Want:“Wie kan verstaanwat die Here dink?Wie kan Hom raad gee?”Óns kan hierdie dinge egter verstaan, want ons is ingestel om soos Christus te dink.

1 Korintiërs 2