1 Korintiërs 2:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die natuurlike mens kan nie hierdie waarhede toe-eien wat van die Gees van God kom nie. Dit klink vir hulle onsinnig. Hulle kan dit nie verstaan nie, want hierdie dinge moet vanuit ’n geestelike perspektief verstaan word.

1 Korintiërs 2

1 Korintiërs 2:9-16