1 Korintiërs 2:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar ons ken hierdie geheim omdat God dit deur sy Gees aan ons bekendgemaak het. Want die Gees deurvors alle dinge, ook God se diepste geheime.

1 Korintiërs 2

1 Korintiërs 2:1-16