1 Korintiërs 16:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer ek kom, sal ek die persone waarop julle besluit, met aanbevelingsbriewe stuur om julle gawe in Jerusalem af te lewer.

1 Korintiërs 16

1 Korintiërs 16:1-13