1 Korintiërs 15:58 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dus, my geliefde broers en susters, staan baie vas, onbeweeglik. Gee altyd julle allerbeste vir die Here se werk, want julle weet voor die Here is alles wat julle doen die moeite werd.

1 Korintiërs 15

1 Korintiërs 15:53-58