1 Korintiërs 15:49 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Net soos ons nou ewebeelde van Adam is, die mens uit die aarde, so sal ons eendag ewebeelde van Christus wees, die mens uit die hemel.

1 Korintiërs 15

1 Korintiërs 15:45-57