1 Korintiërs 15:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Skrif sê mos: “God het aan Hom gesag oor alles gegee.” (Natuurlik, wanneer die Skrif sê dat God aan Hom die gesag oor alles gegee het, is God wat aan Christus hierdie gesag gegee het self uitgesluit.)

1 Korintiërs 15

1 Korintiërs 15:22-37