1 Korintiërs 15:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle sien, soos die dood deur ’n mens, naamlik Adam, in die wêreld ingekom het, so het die opstanding uit die dood ook deur ’n mens werklikheid geword.

1 Korintiërs 15

1 Korintiërs 15:13-25