1 Korintiërs 14:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dieselfde geld vir julle. As julle in ’n taal praat waarvan ’n mens nie die woorde kan onderskei nie, hoe sal iemand verstaan wat julle sê? Julle sal soos mense wees wat in die wind praat.

1 Korintiërs 14

1 Korintiërs 14:1-10