1 Korintiërs 14:37 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As jy daarop aanspraak maak dat jy ’n profeet is of dat jy ’n geestelike mens is, behoort jy te erken dat wat ek skryf, ’n opdrag van die Here is.

1 Korintiërs 14

1 Korintiërs 14:34-40