1 Korintiërs 14:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As een van hulle ’n vraag wil stel, moet hulle hulle mans tuis daarna vra, want dit pas nie ’n vrou om in die gemeentebyeenkomste te praat nie.

1 Korintiërs 14

1 Korintiërs 14:33-38