1 Korintiërs 14:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God is nie ’n God van wanordelikheid nie, maar van onderlinge harmonie soos dit die geval is in al die gemeentes.

1 Korintiërs 14

1 Korintiërs 14:31-37