1 Korintiërs 14:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Beteken dit dus dat die praat in tale ’n teken is, nie vir gelowiges nie, maar vir ongelowiges en dat profesie daarenteen nie vir ongelowiges is nie, maar vir gelowiges?

1 Korintiërs 14

1 Korintiërs 14:19-23