1 Korintiërs 14:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Broers en susters, julle moenie soos naïewe kindertjies wees in julle denke oor hierdie dinge nie. Wees liewer babatjies wat die kwaad aanbetref, maar volwassenes in julle denke.

1 Korintiërs 14

1 Korintiërs 14:10-28