1 Korintiërs 14:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As jy in tale praat, rig jy jou nie tot mense nie, maar tot God, want mense sal jou nie verstaan nie. Deur die werking van die Gees praat jy immers diep en onbegryplike dinge.

1 Korintiërs 14

1 Korintiërs 14:1-3