1 Korintiërs 14:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wat sê dit? Ek sal albei doen. Ek sal nie net bid met my gees nie, maar ek sal ook bid in verstaanbare woorde. Ek sal nie net lofsing met my gees nie, maar ook in verstaanbare woorde.

1 Korintiërs 14

1 Korintiërs 14:9-21