1 Korintiërs 13:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die liefde sal nooit vergaan nie. Maar profesieë sal tot niet gaan, die spreek in tale sal ophou, en kennis sal verouder raak.

1 Korintiërs 13

1 Korintiërs 13:2-13