1 Korintiërs 13:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die liefde is geduldig en vriendelik, die liefde is nie jaloers nie, die liefde blaas nie sy eie beuel nie,is nie vol van homself nie.

1 Korintiërs 13

1 Korintiërs 13:1-13