1 Korintiërs 13:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En al sou ek die gawe van profesie hê, en sou ek alle geheime kon ontrafel,en al die kennis ter wêreld hê, en al sou ek genoeg geloof hê om berge te verskuif, maar ek kom die liefde kort, sou ek ’n ronde nul wees.

1 Korintiërs 13

1 Korintiërs 13:1-3