1 Korintiërs 12:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons is mos nie almal apostels nie. Ons is nie almal profete nie. Ons het nie almal die gawe om onderrig te gee nie. Ons het nie almal die vermoë om wonders te verrig nie.

1 Korintiërs 12

1 Korintiërs 12:26-31