1 Korintiërs 11:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Man behoort egter nie ’n kopbedekking op te hê wanneer hy aanbid nie, want hy is God se beeld en sieraad. Die vrou is weer die man se sieraad.

1 Korintiërs 11

1 Korintiërs 11:1-10