1 Korintiërs 11:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Net so het Hy die wynbeker ná die maaltyd geneem en gesê: “Hierdie beker is die nuwe verbond wat verseël is deur my bloed. Gebruik dit, elke keer as julle daaruit drink, ter herinnering aan My.”

1 Korintiërs 11

1 Korintiërs 11:24-26