1 Korintiërs 10:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons moet nie afgode dien soos party van hulle nie. Die Skrif sê: “Die volk het gaan sit om fees te vier en opgestaan om voor die afgod danse uit te voer.”

1 Korintiërs 10

1 Korintiërs 10:4-12