1 Korintiërs 10:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As ’n ongelowige julle vir ’n ete nooi en julle besluit om te gaan, eet dan alles wat aan julle voorgesit word sonder om enige vrae daaroor te vra. Moet dit dan nie vir julle gewete moeilik maak nie.

1 Korintiërs 10

1 Korintiërs 10:18-33