1 Korintiërs 10:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer ons aan die tafel van die Here die seën oor die beker uitspreek, kry ons mos aandeel aan Christus se bloed. En as ons die brood breek, kry ons mos aandeel aan Christus se liggaam.

1 Korintiërs 10

1 Korintiërs 10:12-17