1 Korintiërs 10:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Onthou, die versoekings wat oor julle pad kom, is nie uniek nie; ander ondervind dit ook. God is getrou. Hy sal keer dat die versoeking te sterk vir julle word. Midde-in die versoeking sal Hy vir ’n uitweg sorg sodat julle dit kan verduur.

1 Korintiërs 10

1 Korintiërs 10:6-17