1 Korintiërs 1:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Jode wil wondertekens hê om die waarheid van die Goeie Nuus te bevestig en die Grieke wil ’n vertoon van wysheid hê.

1 Korintiërs 1

1 Korintiërs 1:12-25