1 Korintiërs 1:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En nou, broers en susters, pleit ek by julle in die Naam van ons Here Jesus Christus om eendragtig saam te staan – één in julle oortuigings. Daar mag nie groepvorming onder julle wees nie. Julle moet van harte saamstem in julle denke en in julle visie.

1 Korintiërs 1

1 Korintiërs 1:8-14